Yaʿqūb يَعْقُوب Jakob | ||
Islamitiese profeet | ||
Josef, sy pa, Jakob, en broers in Egipte (1583). | ||
Ander name | יַעֲקֹב, Yaʿakov | |
Laaste rusplek | Grot van die Patriarge, Hebron | |
Familie | ||
Vader | ʾIsḥāq | |
Moeder | Rebekka | |
Gade | Ragel, Lea | |
Kinders | Yūsuf e.a. |
Yāqub (volle naam Yāqub ibn Isḥāq ibn Ibrāhīm; Arabies: يَعْقُوب), ook bekend as Jakob, is ’n profeet van Islam wat in die Koran genoem word. Hy word erken as ’n patriarg wat dieselfde monoteïstiese geloof gepredik het as sy voorvaders: Ibrahim (Abraham), Ishaq (Isak) en Ismail (Ismael). Sy naam kom 16 keer in die Koran voor.[1] In die meeste van dié gevalle word hy saam met ander Hebreeuse patriarge genoem as ’n vroom en antieke profeet wat deel van die "uitverkorenes" was.[2]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search